Skool Tye

Skool hekke open

06:00 (geen maats kan voor 06:00 ontvang word nie, al is ‘n juffrou al op die skoolgronde)
Skool open: 06:30

Kinder swat na 08:00 by die skool aankom, moet asb reeds pap geeët het.

Verjaarsdae kan by die skool gehou word in die skool se restaurant om 10:00 - reël asb vooraf met die klasonderwyseres.

Skool program sluit om: 17:00
Skool hekke sluit om: 17:30

‘n boete van R100 per juffrou per halfuur sal betaalbaar wees (per kind).  Dit geld vir ouers wat hul kinders laat kom afhaal, met of sonder ‘n reeling/verskoning.