Kantoor Span

Die kantoor span bestaan uit 2 persone naamens Marietjie by Admin en Charnay by Gasvryheid en aankope.

Die kantoor het ‘n “oopdeur” beleid.  U is meer as welkom om enige tyd die kantoor te kom besoek.