Skoolhoof

Charlene is die eienaar en Skoolhoof van Klein Hoewe, maar is ook Berading en Spel “speel terapie” in die privaat sector.

Sy is ‘n gekwalifiseerde en geregistreerde berader by die Raad van Beraders.  Sy spesialiseer in kinder- en huweliks berading en spel terapie.

Sy het haar graad in Bmin Counselling ontvang in 2004 by Calvary University.

In 2005 doen sy ook verdere studies is Kinder Assessering en in 2006 in spelterapie, met die oog om meer en deel te spesialiseer in die kind se hart sake.
Sy verwerf haar NQF lever 4 ECD (Early Learning Certificate) by UCO 2012, Studeer steeds in hierdie veld.

Sy is ‘n mamma van 3 kinders, Nolan 2006, Nathan 2007 en Chu-Monè 2010.  Sy is getroud in 2004 met haar regterhand en sielsgenoot Paul Schoeman.  Hy is ook betrokke by die skool se welstand en herstelwerk.

Charlene gee nie vir ‘n spesifieke ouderdom groep klas nie, maar spesialiseer liewer met die een tot een kind se individuele emosionele behoeftes.

Die algemene bestuur van die skool, kantoor en personeel, sowel as die finansies en bemarking van die skool.