Ekstra Dienste

  • Hierdie dienste is nie verpligtend nie, maar is beskikbaar by die skool om u lewe te vergemaklik.
  • Perdry: (op die perseel) Perdry op Vrydae is ingesluit.
  • Haarsny: (op die perseel) word op die eerste Dinsdag van elke maand gedoen, duer ‘n gekwalifiseerde haarkapste. Gelde moet by die kantoor inbetaal word, voor die diens gelewer kan word.
  • Inspuitings: (op die perseel) twee keer ‘n jaar, of soos die gesondheids departiment ons laat weet, is kinder-inspuitings gratis vir maats beskikbaar.
  • Taxi Diens: is beskikbaar vir meer inligting of pryse, kontak die kantoor.
  • Arbeitsterapeut wat die skool gebruik is Anisie Theron. Indien die skool voel dat ‘n kind ekstra aandag nodig het van ‘n arbeitsterapeut, sal die ouers self in kennis gestel word.
  • Kinderberading, Assessering en Terapie kan gedoen word deur Charlene Schoeman.Pryse en meer inligting kan gekry word in die kantoor.
  • Saal en Perseel Verhuring: Vir die ouers van die skool is die terrein beskikbaar vir privaat kinderpartytjies (kinders in die skool alleenlik) oor naweke.
  • Die gebruik van die Tereein asook die stoele, tafels is ‘n vergunning vir ons skool maats se partytjies. Daar is wel ‘n koste verbonde aan die personeel wat die terrein moet oopsluit en toesluit, asook ‘n personeellid wat die springkasteel en ander benodighede moet op en af laai. Pryse en bespreking by die kantoor.
  • Maak asb eers seker dat die datum nie reeds uitgeboek is vir buite persone wat ook geregtig is om die perseel te huur nie. Pryse vir ander tipe partytjies en die saal verhuring of slegs die perseel, kan gerky word in die kantoor.